Drie booswigte het op 22 November by MRS Scrap koper gesteel.
Die inbrekers het oor die muur geklim en ’n vraghouer oopgebreek.
Die veiligheidswag is vasgebind, maar nie ernstig beseer nie.
Kasselman Guarding Services (KGS) was op die toneel, maar die diewe het op die vlug geslaan.
Dit is nie bekend hoeveel koper gesteel is nie.
Geen verdagtes is in hegtenis geneem nie.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



