Local newsLocal sportNewsSchool sportSchoolsSportBreaking News
Hoërskool Secunda se dogterskrieketspan verteenwoordig Mpumalanga
Hoërskool Secunda se dogterskrieketspan maak Mpumalanga trots.

SECUNDA – Hoërskool Secunda se dogterskrieketspan het die afgelope week aan die South African Games as Mpumalanga se verteenwoordigers deelgeneem.
Hulle het vir goeie uitslae gesorg en afgereken met Oos-Kaap, Noord-Wes, Limpopo en Gauteng op pad na die SA Games-eindstryd teen KwaZulu-Natal.
Hulle het ongelukkig in die eindstryd verloor.
Hoërskool Secunda wens Me. Esteè Odendaal en die dogters geluk.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 590c76a8
WhatsApp – 0793644185
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



