Local newsNews

Gilde-vroue kom bymekaar

Dit kos R350 per jaar en sluit teegeld in.

SECUNDA – Lede van die Morning Glory-tak van die Suid-Afrikaanse Koekversierdersgilde het onlangs bymekaar gekom vir hulle eerste vergadering van die jaar.

Nuwe lede is tydens die geleentheid deur die voorsitter, me. Venessa Erasmus, verwelkom.

Me. Annelie Kruger het vroue vertel hoe om ’n krismisroos te dem.

Lede het ook oor nuwe projekte gesels.

Die gasspreker, me. Joan Nel, het oor “Mooi-begin” gepraat.

Sy het gepraat oor verskillende en het hulle gemotiveer om in hulself te glo.

Belangstellendes word genooi om by die tak betrokke te raak.

Dit kos R350 per jaar en sluit teegeld in.

Die volgende vergadering vind op 10 Februarie om 9.30vm by Davieshof Sentrum plaas.

Skakel me. Erasmus by 082 824 0775.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button