CrimeNews

Kasselman reageer op twee inbrake

Kasselman Veiligheidsdienste het weer eens ’n besige naweek agter die rug.

Kasselman Veiligheidsdienste het weer eens ’n besige naweek agter die rug.

’n Dief het vroeg op 1 Februarie by Martin’s Funerals by ’n woonwa ingebreek.

Hy het deur die agterste ruit toegang verkry en kos, asook ander elektriese toestelle, gesteel.

Kasselman se reaksiebeampte het die verdagte vasgetrek en in hegtenis geneem.

’n Ruk later het ’n ander verdagte probeer om by die Sasol-vulstasie in te breek.

Hy het deur die dak geklim en was agter in die kontantkantoor.

Kasselman het hom vasgetrek en aan die Standerton Polisie oorhandig.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button