CrimeNews

Gemeenskap vang booswig

Sy het dadelik geskree vir iemand om te help.

Die gemeenskap het op 9 Februarie die gereg in hul eie hande geneem.

’n Vrou wat in Jetlaan in Kosmospark bly, het gesien dat daar ’n man by haar buitekamer doenig is.

Haar broer bly in die buitekamer, maar was nie tuis nie.

Sy het dadelik geskree vir iemand om te help.

Mense wat buite in die straat was, het haar gehoor en hulle het die man vasgetrek.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button