Editor's choiceLocal newsNewsBreaking News

Vrou kritiek na ongeluk

Mnr. Van der Westhuizen het haar na die Standerton Hospitaal geneem.

’n Vrou in haar 50’s was op 13 Februarie in ’n ongeluk betrokke.

Sy het beheer oor die voertuig verloor en teen ’n muur by Spar tot stilstand gekom.

Volgens mnr. Pieter van der Westhuizen van Jeriah Ambulansdienste, het hy haar na die Standerton Hospitaal geneem.

Sy was in ’n kritieke toestand.

Volgens nuwe inligting het die vrou ’n beroerte gehad.

Met die slag wat die kar die muur getref het, het die lugsakke ontplooi en dit het tot beserings bygedra.
Sy is na die ongeluk na die Hoëveld Medi-Clinic vir toetse geneem.
Kort daarna is sy na ’n hospitaal in Nelspruit vir verdere toetse en observasie oorgeplaas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button