Editor's choiceLocal newsNews
Video – Boere baat by skenkings
Die skenkings is vir boere in die droogtegeteisterde Vrystaat en die Noord-Kaap.

Bethal-boere en Bekker Rollermeule het Dinsdag nege vragmotors vol bale en veevoer aan die organisasie, Boere in Nood van Bloemfontein, geskenk.
Die skenkings is vir boere in die droogtegeteisterde Vrystaat en die Noord-Kaap.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!