CrimeNews

Slenters neem toe by aanlyntransaksies

Bedrieërs is meer gesofistikeerd

Swendelaars kan nie altyd aan vreemde aksente of ooglopende vermommings uitgeken word nie.

Die bemarkingshoof van ‘n nasionale maatskappy wat spesialiseer in aanlynverkope waarsku dat die toenemende gewildheid van aanlynaankope beteken dat die aantal misdadigers, op soek na maklike teikens, toeneem.

Bedrieërs is meer gesofistikeerd en oortuigend wat kopers en verkopers op hulle hoede moet plaas oor die gevare verbonde aan transaksies.

Lees meer oor hoe om jouself teen swendelaars te beskerm in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button