‘n Bakleiery het op 7 Maart by ‘n kuierplek in Charl Cilliersstraat uitgebreek.
Volgens mnr. William Haskins van Kasselman Veiligheidsdienste het een van die mans wat in die bakleiery betrokke was in ‘n veld ingehardloop waar hy sy vuurwapen laat val het.
‘n Ander man het mnr. Haskins voorgekeer en hom in kennis gestel dat die vuurwapen in die veld lê.

Hulle het die vuurwapen, asook die eienaar, gekry.
Mnr. Haskins het lede van die AfriForum Buurtwag vir bystand ingeroep.
Die Standerton Polisie was ook op die toneel waarna ‘n saak van nalatige vuurwapenhantering oopgemaak is.
Lees meer berigte waarin Kasselman voorkom:
Kasselman accused of being racist after successful arrest
Kasselman reageer op twee inbrake
VIDEO: Kasselman reaction officer dies after apprehending six suspects
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205


