CrimeNews

Booswigte slaan toe

Die waarde van die goedere is onbekend.

Tata Standerton was op 9 Maart die slagoffer van misdaad.

Volgens Kasselman Veiligheidsdienste was die onderneming se alarm geaktiveer, maar het nie afgegaan nie.

Die booswigte het by die hek tussen Autozone en Tata toegang verkry.

Batterye, radio’s, luidsprekers en diesel is uit die voertuie gesteel.

Die waarde van die goedere is onbekend.

’n Saak van diefstal is oopgemaak en die Standerton Polisie ondersoek die saak.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button