Local newsNews
Jenneth veg vir diereregte
Die DBV kan nie al die diere vir altyd in ’n hok laat bly nie.
Me. Jenneth Geel, senior inspekteur van die DBV, se droom is om elke dier van die straat af te kry.
Sy het op Welkom grootgeword en het kort na haar troudag in 1979, Standerton toe getrek omdat haar man hier gewerk het.
Dit was nie ’n liefde vir diere wat haar in die DBV gekry het nie.
Sy was nog altyd iemand vir liefdadigheidswerk en het besef dat om vir oumense te sorg ’n moeiliker taak is as diere.
Sy het nog voor hier ’n DBV was ’n vrou gehelp wat straathonde in haar huis aangehou het en so het haar loopbaan begin.
Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om meer oor me. Geel en die verskil wat sy in die gemeenskap maak te lees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



