‘n Huisbraak was vroeg Sondagoggend onsuksesvol na vinnige optrede van die inwoner.
Die Standerton Polisie het omstreeks 1.30vm vir Kasselman Veiligheidsdienste in kennis gestel dat daar ‘n poging tot huisbraak in Impalastraat is.
Volgens Kasselman is die alarmstelsel foutief.
Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om die volledige berig te lees.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


