CrimeNews

Kasselman trek mans vas

Terwyl mnr. Haskins hul gekonfronteer het, het een man ’n klein sakkie uitgegooi.

Vinnige optrede deur Kasselman Veiligheidsdienste asook die AfriForum Buurtwag het verseker dat drie mans vasgetrek is.

’n Buurtwaglid het op 19 Maart tydens patrollie drie mense gesien wat verdag voorgekom het.

Hy het die drie by ’n reaksieoffisier van Kasselman aangemeld.

Mnr. William Haskins het hul agtervolg tot in Kroghstraat en hul vasgetrek.

Terwyl mnr. Haskins hul gekonfronteer het, het een man ’n klein sakkie uitgegooi.

Een van die buurtwaglede het dit gesien en hul het hom daarna ondervraag.

Hul het die man agter op Kasselman se bakkie vasgemaak waar hy nog goed uit sy sakke op die bakkie gegooi het.

 

Lees in vandeesweek se Standerton Advertiser meer hieroor en hoe die gang van sake by die polisiestasie verander het.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button