CrimeNews

Misdadigers beskadig alarmstelsel by Barko Finansiële Dienste

Kasselman Veiligheidsdienste is na die toneel ontbied.

Barko Finansiële Dienste het op 1 April deurgeloop toe misdadigers toegang deur die agterste venster verkry het.

Kasselman Veiligheidsdienste is na die toneel ontbied.

Hul het met die intrapslag gesien dat die venster gebreek is en dat die alarmstelsel beskadig is.

 

Lees meer hieroor asook ander misdaadsgebeure op die dorp in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button