CrimeNews

Booswigte afgeskrik

Mnr. Derick Haskins was vinnig op die toneel.

Meyerville Drankwinkel was op 8 April byna die slagoffer van misdaad.

Booswigte het ’n gat deur die dak gesny om toegang te verkry.

Mnr. Derick Haskins van Kasselman Veiligheidsdienste was vinnig op die toneel.

Met sy aankoms kon hy nie op die dak sien nie en het besluit om van binne ondersoek in te stel.

Die inbrekers het ’n gat in die dak bo ’n Bloubulvlag gesny.

Die vlag het hul heel moontlik belemmer.

Niks word vermis nie

Die eienaar sal die dak spoedig herstel.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button