Booswigte het op 2 April hul kans waargeneem om wiele by ‘n plaaslike onderneming te steel.
Die eienaar van die onderneming was in die winkel.
Hy het iets buite gehoor en dadelik die paniekknoppie gedruk om Kasselman Veiligheidsdienste te ontbied.
Lees in vandeesweek se Standerton Advertiser meer hieroor.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


