Vier gewapende mans het vroeg vanoggend ’n sekuriteitswag by Transnet oorrompel.
Volgens lt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, word ’n boor, slypmasjien, televisie, rekenaar, tablet en koper vermis.
Die waarde van die vermiste goedere is nog nie bekend nie.
Die sekuriteitswag het geen beserings opgedoen nie, maar is in skok.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



