CrimeNews

Niemand wen in voertuigstryd

“Niemand wen nie en niemand verloor nie,” is vir haar gesê.

Die Standerton Polisie gaan ’n voertuig wat te midde van ’n geskil oor eienaarskap is, afskryf en saampers.

Me. Marie Oelofsen se motor is op 28 November verlede jaar by die Junxion Sentrum gesteel.

Me. Nicolene Oelofsen, haar skoondogter, het op 11 Januarie werk toe gery en ’n voertuig langs die pad gesien.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button