Community galleriesGalleriesLocal newsNewsBreaking News
Fotogalery – Secunda Sektor 3 GPF maak mense bewus
Demonstrasies is deur nooddienste gehou om bewusmaking onder inwoners te skep. Sertifikate van bywoning is aan kinders uitgedeel.

SECUNDA – Die gemeenskapspolisieforum se Sektor 3 het op 30 April in samewerking met Secunda Polisie, Langamed Suid Ambulansdienste, Secunda Brandweer en Nadia Erasmus, ’n bewusmakingsveldtog by Lake Umuzi geloods.
Alle kinders wat dié geleentheid bygewoon het, het ’n sertifikaat van bywoning ontvang.
Een van die hoogtepunte was ’n demonstrasie deur Secunda Brandweer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






































