
Booswigte het toegeslaan by MTN in die vroeë oggendure, maar weens die vinnige reaksie van Kasselman Veiligheidsdienste kon hul slegs daarin slaag om met stukkende fone en kleinkasgeld spore te maak.
Volgens ’n Whatsapp-boodskap op die Kasselman groep is daar vermoedelik ’n wit Polo Vivo sonder nommerplater betrokke gewees.
Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



