CrimeNews

Een beseer in ongeluk

Die Standerton Polisie het ’n saak van roeklose en nalatige bestuur oopgemaak

’n Vragmotor en ’n motor het op 16 Julie in Nelson Mandelarylaan, naby die brug, gebots.

Lt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, het bevestig dat slegs een persoon beseer is.

Volgens hom het die twee voertuie in teenoorgestelde rigtings beweeg.

“Die bestuurder van die silwergrys motor het vermoedelik twee ander motors verbygesteek en in die aankomende vragmotor vasgery.”

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Daar was ’n ongeluk op 16 Julie in Nelson Mandelarylaan.
Daar was ’n ongeluk op 16 Julie in Nelson Mandelarylaan.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button