CrimeNews

Kasselman trek sewe verdagtes vas

Drie verdagtes is op die toneel vasgetrek.

Altesaam sewe verdagtes is onlangs onderskeidelik deur Kasselman Veiligheidsdienste en die Ermelo Polisie in hegtenis geneem nadat boere ook ’n rol gespeel het.

Mnre. Fanie Rothman en en Albert Zulu van Kasselman het op patrollie op die Uitkoms-grondpad naby Morgenzon gesien hoe verskeie vragmotors mielies van ’n Massyn Vervoer-vragmotor getap het.

Terwyl mnr. Rothman in die voertuig naby radiobeheer gebly het, het mnr. Zulu ondersoek ingestel.

Die booswigte en mnr. Zulu het in ’n oor-en-weer skietery betrokke geraak en mnr. Zulu het een vragmotorband raakgeskiet.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button