CrimeNews

Voorkom misdaad by ondernemings

Baie redes kan aangevoer word waarom jy sou verkies dat iemand loop.

’n Nasionale sekuriteitsmaatskappy het die soeklig op oortreders geplaas wat jou huis of onderneming betree.

Baie redes kan aangevoer word waarom jy sou verkies dat iemand loop.

Ondernemings is ingestel op winkeldiefstal en wangedrag of selfs iemand wat nie die reg het om daar te wees nie.

Geen wetlike voorskrifte geld dat oortreders ’n skriftelike kennisgewing moet kry nie, hoewel ’n dokument van dié aard die saak sal versterk.

• By ’n mondelinge kennisgewing is dit raadsaam om die datum en tyd aan te teken sowel as die rede en ook die naam en beskrywing van die oortreder.

• By ’n skriftelike kennisgewing moet drie afskrifte gemaak word om onderskeidelik aan die oortreder, vir jou eie rekords sowel as naaste polisiestasie te gee sodat hulle databasis op datum gebring kan word.

Oorhandig eenvoudig die kennisgewing aan die oortreder.

 

Lees meer hieroor in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button