Local newsNews

Herman Cronje verlaat die motorbedryf

Mnr. Herman Cronje, handelaarshoof by Ritchie Land Rover verlaat na sowat 18 jaar die motorbedryf.

Mnr. Herman Cronje, handelaarshoof by Ritchie Land Rover verlaat na sowat 18 jaar die motorbedryf.

Sy kundigheid gaan in die vervoerbedryf by sy bestaande familie-onderneming op die dorp aangewend word.

Na soveel jare wat hy ’n groeikurwe beleef het nadat hy as leerlingverkoopskonsultant by die gebruikte motor-afdeling begin het, het hy op die vooraand van sy vertrek ’n paar gedagtes gedeel.

Mnr. Cronje het die klante wat hom deur die jare ondersteun het, vir hulle lojaliteit bedank.

Hy het ook mnr. Winston Ritchie (jr.) en sy span alle sukses en voorspoed vir die toekoms toegewens.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button