TRICHARDT – Die Hervormde Kerk Trichardtsfonteingemeente het op Saterdag, 18 Februarie ’n manne-ontbyt aangebied.
Naas Botha was die gasspreker en meeste van die mans het hul Springboktruie gedra.
Die tafels is ook met Springbokkleure versier.
Baie pa’s het hul seuns saamgeneem om pa- en seuntyd saam deur te bring.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Highvelder, Standerton Advertiser
For more news and interesting articles, like us on Facebook, and follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




