Local newsNews

Hoëvelder ondersteun e-rommelprojek

E-rommel kan tot 16:00 vandag (Donderdag 9 Maart) na die afsetpunte geneem word.

Die Hoëvelder het onlangs ou en uitgediende elektroniese toerusting wat geen doel meer gedien het bymekaargemaak en aan die e-rommelinsamelingsprojek van die NG Kerk Debruinpark geskenk.

Die kerk, insamewerking met die Msukaligwa Munisipaliteit het ’n beroep op die publiek gedoenom alle ou e-rommel soos ou rekenaars, drukkers, huishoudelike toerusting, radios en soortgelyke items na die versamelpunt by Pick n Pay Ermelo (De Emigratieweg uitgang) of die afsetpunt by die munisipale kantore te neem waarvandaan dit na ’n afsetpunt in Gauteng geneem sal word vir herwinning.

Die e-rommel kan tot vandag (Donderdag 9 Maart) na die afsetpunte geneem word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button