Local newsNews

Galery en video: Laerskool Secunda se vroue-oggend

Arnoux Jordaan en Jana du Plessis was gaskunstenaars.

SECUNDA – Laerskool Secunda het hul jaarlikse vroue-oggend by Graceland op Saterdag, 25 Maart aangebied.

Dié bederf-oggend dien as een van die skool se opwindendste geldinsamelingsprojekte en het vanjaar nie net ’n ontbyt ingesluit nie, maar ook goeie vermaak.

Arno Jordaan was die gaskunstenaar en Jana du Plessis het haar motiverende lewensreis gedeel.

Laerskool Secunda se trompoppies tree by die slool se vroue-oggend op.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button