Local newsNews

SAVF-Sentrum in Standerton hou skenkersfunksie om dankie te sê

Alhoewel die Gesinkrisissentrum subsidie ontvang, wat vir die laaste vyf onverander is, word 'n gedeelte van die uitgawes gedek.

Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Gesinskrisis Sentrum het ‘n skenkersfunksie gehou, 10 Mei om al die betrokke donateurs te bedank vir hulle volgehoue ondersteuning aan die sentrum.

Die fasiliteit is in 1994 geopen met die oog daarop om haweloses in Standerton te kon bystaan met behuising.

In 2004 is dié sentrum gerigistreer by die Departement Maatskaplike Dienste.

Alhoewel die Gesinkrisissentrum subsidie ontvang, wat vir die laaste vyf onverander is, word ‘n gedeelte van die uitgawes gedek.

Volgens me. Arista van der Merwe, voorsitter van die SAVF, word daar aan die inwoners drie etes ‘n dag verskaf waarvan een ete ‘n gekookte ete is.

Sy het bygevoeg dat sonder die insette van die gemeenskap is hulle hande afgekap.

So het sy vertel dat die Gesondheidsinspekteur ook daar was en dat dit ‘n vreeslike lang lys was van goed was wat reg gemaak moes word.

En dit was toe dat mnr. Piet Jansen van Rensburg in die prentjie gekom het.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button