Local newsNews

Standerton se straatfotograaf op ’n drafstap

Dit is sy adrenalien “rush“, wat dalk moeilik vir ander is om te verstaan, maar fotograwe sal wel.

So stap-stap is die onderhoud met mnr. Jan Truter, ’n straatfotograaf, gedoen.

“Dit is my passie en die manier hoe ek kalmeer,” meen hy.

Hy neem die foto’s vir homself en is nie gek oor geposeerde foto’s nie, juis waarom hy hom tot die strate wend.

Mnr. Jan Truter neem by die Standerton Stadsaal ’n mamma af, wat vir haar kind kos gee.

“Organiese ‘on the spot’ foto’s, dit is wat my laat tik.”

Maak seker om volgende week se uitgawe van die Standerton Advertiser te lees vir die volledige berig.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button