MunicipalNews

Talle vullisterreine op die Hoëveld voldoen nie eers aan die basiese vereistes nie

Plaaslike vullisterreine voldoen nie aan vereistes.

Die AfriForum-takke op die Hoëveld het onlangs nege vullisterreine geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog.

Volgens mnr. Hennie Bekker, distrikskoördineerder vir AfriForum in Mpumalanga, het hulle altesaam 17 vullisterreine besoek.

Hy het gesê: “Met dié projek gaan AfriForum-takke munisipale vullisterreine na om te kyk of munisipaliteite in dié opsig die mas opkom.

Also read: No refuse removal for Bethal, municipal refuse removal trucks dump illegally

Sekere terreine het geen omheining nie en daar is ook nie masjinerie vir byvoorbeeld die kompaktering van vullis nie.

 

AfriForum sal nou met die betrokke munisipaliteite kontak maak en moontlike oplossings bespreek.

Lees die volledige artikel in die Echo koerant op ons webtuiste hier.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button