Local newsNews

[Photo’s] Local matrics impress with results

2017 matrics from Secunda, Bethal, Kinross and Evander impressed with their distinctions. See the top performing matrics in our area here.

Hoërskool Hoogenhout spog met ’n slaagsyfer van 97.5%. Hier juig Xola Nkabinde, Heinrich Hurter, Zanel Potgieter en André Nienaber oor hul uitslae.
Mr Abanda Nhlabathi was pleased with his daughter, Sizwe Nhlabathi’s, matric results. The results were released at Highveld Park High School on Friday, 5 January.
Marnique de Swardt van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Engels, lewensoriëntering, verbruikerstudies, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Estée Rudolph van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Tiberius Viljoen van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Engels, wiskunde, ingenieursgrafika- en ontwerp, informasietegnologie en fisiese wetenskap.
Nathan Carelse van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Suné Henderson van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, fisiese wetenskap en Alpha wiskunde.
Charné Naudé van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Marlie Viljoen van Hoërskool het onderskeidings in Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Ushala Botha from Hoërskool Evander obtained distinctions in English First Additional Language, life orientation and life science.
Grethé Els van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Nabeelah Bahadur van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Afrikaans, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe, fisiese wetenskap en Alpha wiskunde.
Elbie Botha van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Abena Agyeaman-Duah van Hoërskool Secunda is aangewys as een van die top 10 matrikulante in Mpumalanga en het onderskeidings in Afrikaans, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe, Alpha wiskunde en fisiese wetenskap.
Liza Fourie van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, ingenieursgrafika- en ontwerp en fisiese wetenskap.
Wian Gertenbach van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, ingenieursgrafika- en ontwerp, lewenswetenskap en fisiese wetenskap.
Marlou Pieterse van Hoërskool Secunda het onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, ingenieursgrafika- en ontwerp, informasietegnologie en fisiese wetenskap.
Anri van Tiddens van Hoërskool Secunda het onderskeidings vin Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Lané Coetzee was Hoërskool Secunda se beste matriekleerder vir 2017 en het agt onderskeidings behaal. Sy is ook aangewys as een van Mpumalanga se top 10 matikulante. Sy het onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde, Alpha wiskunde, lewensoriëntering, ingenieursgrafika- en ontwerp, lewenswetenskappe en fisiese wetenskap.
Bianca Watermeyer van Hoërskool Oosterland het sewe onderskeidings en is die skool se beste leerder. sy het onderskeidings in Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, lewenswetenskap en verbruikersstudies.
Louis Vermaak van Hoërskool Oosterland het onderskeidings in Engels, wiskunde, lewensoriëntering en fisiese wetenskap.
Sumarie Langenhoven van Hoërskool Oosterland het onderskeidings in Afrikaans, Engels en lewensoriëntering.
Melissa Delport van Hoërskool Oosterland het onderskeidings in Afrikaans, Engels en lewensoriëntering.
Janica Steyn van Hoërskool Hoogenhout het onderskeidings in Afrikaans, Engels en lewensoriëntering.
Lara Scriven van Hoërskool Hoogenhout het onderskeidings in Engels, toerisme en lewensoriëntering.
Abbaa Gani from Highveld Muslim School obtained an overall average of 87 per cent with distinctions in Afrikaans, mathematics, physical sciences, life sciences, accounting and life orientation.
Moaaz Ismail from Highveld Muslim High School obtained a overall average of 86 per cent.
He obtained distinctions in Afrikaans, mathematics, physical sciences, life sciences, accounting and life orientation.
Hoërskool Oosterland se 2017-matrieks nadat hulle hul uitslae op Vrydag, 5 Januarie gekry het.
These learners from Highveld Park High School were happy with their matric results on Friday, 5 January. They are Kefilwe Makume, Nkosinathi Dibakwana, Zinhle Radebe, Zizipho Matolo and Abande Mlabatni.
These 2017 matrics from Hoërskool Secunda were happy with their results on Friday, 5 January. They are Keolan PIllaye, Shai Deonarain, Caleb Beyers, Ricardo Luiz and Desere Vermaak.
Nomcebo Twala and Rhuli Nghondzweni from Hoërskool Secunda got their matric results on Friday, 5 January and said they were happy with their results and are ready for the future.
Dié leerders van Hoërskool Secunda was verheug oor hul matriekuitslae toe hulle dit by die skool gaan haal het op Vrydag, 5 Januarie. Hulle is Estee Rudolph, Kobus Prinsloo, Larnus Steyn en Sandra Petersen.
Ms Victoria Matolo congratulates her daughter, Zizipho Matolo, who received her matric results on Friday, 5 January at Highveld Park High School.
Jandrie Klopper van Hoërskool Oosterland het onderskeidings verwerf in Engels, lewensoriëntering en rekenaartoepassingstegnologie.
Melanie Mare van Hoërskool Hoogenhout het onderskeidings behaal in Afikaans, Engels, wiskunde, lewenswetenskap, lewensoriëntering en landbouwetenskap.
Showers Kapungu van Hoërskool Hoogenhout het sewe onderskeidings behaal en is Hoogenhout se beste gr. 12 leerder vir 2017. Sy het onderskeidings in English Home Language, Afrikaans, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, lewenswetenskap en rekeningkunde verwerf.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button