Laerskool Goedehoop se 0/7-span speel teen Laerskool Pionier.
SECUNDA – Jong netbal- en rugbyspelers het Saterdag, 12 Mei hul staal gewys tydens Laerskool Goedehoop se Mini Netbal- en Pumaki-rugbydag.
Altesaam 1 350 kinders van 17 skole van Secunda, Bethal en omliggende dorpe het aan dié jaarlikse dag deelgeneem.
Laerskool Goedehoop se gr. 0-spelers speel teen Laerskool Marietjie van Niekerk. (Foto deur Atara Photography)Laerskool Goedehoop se 0/9-span speel teen Laerskool HM Swart. (Foto deur Atara Photography)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!