Local newsNews
Bakkie vat vlam in Florapark na braaier agterop gelaai is
Die eienaar van die voertuig het gesê hy het glad nie gedink dat dit enige gevaar sou inhou nie.
’n Bakkie het op 18 Julie vlam gevat na daar vroegaand ’n braaier met warm kole agterop gelaai is.
Die eienaar van die voertuig het gesê hy het glad nie gedink dat dit enige gevaar sou inhou nie.
Lees ook: Kasselman veiligheidsbeampte se huis brand af in Sakhile
Die Standerton Brandweer asook Kasselman Veiligheidsdienste was vinnig op die toneel.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



