Local newsNews

OPVOLG – Familie meld 18-jarige seun amptelik as vermis aan by Standerton Polisiestasie

“Ons het die dorp asook Sakhile reeds platgesoek, ons was selfs al uit op die Secunda-pad,” het mnr. Roedolf Lubbe, Zarel se oom, gesê.

Die gesin van die vermiste 18-jarige Zarel Kruger, het op 26 Julie ’n vermisde persoon-saak by die Standerton Polisiestasie geopen.

Familielede het omstreeks 10vm op 25 Julie agtergekom dat hy vermis is en hul na verskeie platforms gewend om die gemeenskap te betrek om na hom te help soek.

Organisasies en ondernemings onder andere Afriforum en Kasselman Veiligheidsdienste het ook hul hulp aan die familie aangebied.

“Ons het die dorp asook Sakhile reeds plat gesoek, ons was selfs al uit op die Secunda-pad,” het mnr. Roedolf Lubbe, Zarel se oom, gesê.

Lees die volledige artikel in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button