CrimeNews

Veediefstalvoorkomingsforum gee veiligheidswenke aan boere

Ry patrollie op jou eie plaas en oefen beheer uit oor die gebied, indien moontlik op ongewone tye van die nag.

Mnr. Johan Stadler van die Nasionale Veediefstalsforum het aan alle vee-eienaars die volgende wenke gegee:

Skuif vee weg van paaie en kampe met skerp hoeke na kampe waar vee maklik getel en gepatrolleer kan word.

Ry patrollie op jou eie plaas en oefen beheer uit oor die gebied, indien moontlik op ongewone tye van die nag.

Kontroleer alle beweging van persone and voertuie.

Probeer normale aktiwiteite verander soos tye van opstaan, gaan slaap en ligte buite die huis aan- en afsit.

Sluit laaibanke.

“Dink veiligheid en raak nie deel van statistieke nie,” is mee afgesluit.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button