CrimeNews

Hekmotors ’n kommoditeit vir diewe op Standerton

Volgens mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het geeneen van die gesteelde hekmotors slotte opgehad nie.

Die Standerton Advertiser het oor die afgelope paar maande al verskeie kere oor hekmotordiefstal berig.

Diewe het weer op 3 Januarie in Caledonstraat, Beyers Naudéstraat, asook Krugerstraat, rondgesluip en hekmotors geteiken.

Volgens mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het geeneen van die gesteelde hekmotors slotte opgehad nie.

Hy het alle inwoners met elektroniese-hekke aangeraai om seker te maak hul hekmotors is wel nog in plek.

Hy het op ’n Kasselman WhatsApp-groep gesê.“Indien jou hekmotor ook gesteel is, stel Kasselman daarvan in kennis en open ’n saak by die Standerton Polisie.”

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button