CrimeNews

Wees gewaarsku, Standerton-swendelaar se woorde te goed om waar te wees

“Koop asseblief vir my lugtydkaartjies en ek sal geld uit die kluis uithaal en ook geld vir jou ekstra moeite gee,” het mnr. Hertzog gesê.

Die uitgeslape omie wat vleis aanbied vanweë ’n vrieskas wat buite werking is, het ’n inwoner R1 650 uit die sak gejaag.

Mnr. Jan Bezuidenhout het op 7 Februarie omstreeks 10vm na 076 588 2609 gebel nadat mnr. Leon Hattingh die nommer aan hom deurgegee het.

Die foon is dadelik beantwoord deur ene Hertzog wat vertel het dat hy wag op ’n elektrisiën en dat die vleis gehaal kan word.

Volgens mnr. Bezuidenhout, is ook gesê dat die vleisskade later van die versekering verhaal sal word.

“Koop asseblief vir my lugtydkaartjies en ek sal geld uit die kluis uithaal en ook geld vir jou ekstra moeite gee,” het mnr. Hertzog gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button