CrimeNews

Voetganger sterf op Volksrust-pad

Die naam van die oorledene is nog nie nie bekend nie.

‘n Botsing vroegoggend van 2 April, op die Volksrust-pad sowat 10km buite Standerton het een lewe geëis.

‘n Bakkiebestuurder het ‘n voetganger raakgery.

Volgens All Star Towing, is die pad weer vir motoriste oopgestel nadat vroeër gewaarsku is om versigtig te ry.

Die naam van die oorledene is nog nie nie bekend nie.

Die bakkie na die ongeluk op die Volksrust-pad (Foto: Wayne van der Walt)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button