‘n Boer van die Standerton-omgewing, mnr. Niekie Mostert van Katdoornkraal, bied ‘n beloning van R10 000 aan nadat 18 van sy skape onlangs gesteel is.
Die skape kan uitgeken word aan ‘n haak in die linkeroor en ‘n tatoeëermerk GGR in die regteroor.
Volgens inligting, is die diere lewendig by Kromdraai-stasie gelaai.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



