Die Standerton Polisie het kort gelede by Laerskool Standerton opgedaag nadat ’iemand laat weet het dat hulle beroof is.
Volgens mnr. Jandré Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste (KVD), het ’n man, wat hom as ’n Telkom-werker voorgedoen het, geld uit die kleinkas gesteel.
Lees meer in volgende week se uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



