Local newsNews
Ongeluk op Secunda-pad vanoggend veroorsaak verkeersopeenhoping
Die vragmotor het in die digte mis verkeersvloei belemmer.
‘N Vragmotor en ‘n voertuig het vroeg vanoggend naby Heymans Kole gebots.
All Star Towing Services het motoriste gevra om geduldig te wees terwyl die toneel opgeruim is.
Volgens inligting, het ambulansdienste ‘n pasiĆ«nt vervoer na die hospitaal.
Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



