Local newsNews
LCUC kry hulp van sakegemeenskap
LCUC gaan voort om rommel op die die dorp te verwyder en ook slaggate te herstel.
Lekwa Clean up Crew (LCUC) het reeds uit verskeie oorde ondersteuning vanuit die sakegemeenskap op Standerton gekry.
LCUC gaan voort om rommel op die die dorp te verwyder en ook slaggate te herstel.
Hulle het Generator & Boiler Services vir die herstelwerk aan die LCUC-voertuig se raamwerk bedank, asook Allegro Vulstasie vir die LCUC se brandstof en Appledew Gasthehuis vir die donasie van vullissakke.
Finansiƫle bydraes, hetsy eenmalig of maandeliks, kan in die volgende rekening inbetaal word:
Lekwa Clean Up Crew
Standard Bank
Rekeningnommer:136697321
Tak: Standerton
Takkode: 052943



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



