Local newsNews
Militêre veterane bevorder kameraderie
Almal word genooi om hul maandelikse byeenkomste by te woon waar kameraderie bevorder word.
Die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) se militêre veterane vergader dikwels om ontbyt by ‘n gastehuis te geniet.
Geldinsamelingsprojekte word ook waarvan die onlangse maak van worsbroodjies ‘n voorbeeld is, geloods.
Standerton se tak staan as Standerskop bekend en is onder voorsitterskap van mnr. Jan Bezuidenhout.
Almal word genooi om hul maandelikse byeenkomste by te woon waar kameraderie bevorder word.
Vir meer inligting, kan mnr. Bezuidenhout by 082 895 8645 geskakel word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



