Local newsNews
Standerton-skoukomitee aan die woeker
"Hou ons dop in die Standerton Advertiser en op Facebook en maak 'n aantekening van 12, 13 en 14 September," het me. René Pretorius, president, gesê.
Die komitee werk kliphard aan die finale reëlings vir vanjaar se skou.
Hulle kan nie wag om die gemeenskap te wys wat hulle in die mou voer nie om feesgangers te vermaak.
“Hou ons dop in die Standerton Advertiser en op Facebook en maak ‘n aantekening van 12, 13 en 14 September,” het me. René Pretorius, president, gesê.
“Julle kan dit nie misloop nie.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



