Local newsNews
Goldi se personeelbus se band bars en slaan om voor brug na Meyerville
Volgens die insleepdienste, het die ongeluk gebeur na ’n band gebars het.
‘n Personeelbus van Goldi het vroeg Maandagoggend omgeslaan voor die brug na Meyerville.
All Star Towing Services was op die toneel om bystand te verleen, maar die voertuigongeluk moes deur die maatskappy hanteer word omdat die insleepdienste nie tans by hul geregistreer is nie.
Volgens mnr. Anton Nel, sal dit so gou doenlik gedoen word.
Volgens die insleepdienste, het die ongeluk gebeur na ‘n band gebars het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



