Ermelo boere en myn skenk voer aan Boere in Nood
Die “Boere in nood”-projek is ’n nie winsgewende organisasie, wat in November 2015 gestig is om boere wat gebuk gaan onder droogtes en ander natuur rampe by te staan.

Verskeie boere in Ermelo, asook ’n myn, het onlangs 10 vragte voer vir veeboere, wat deur droogtes geteister word, geskenk.
Daar is 514 bale vervoer, wat onder andere na boere gestuur is, wat renosters bewaar.
Die “Boere in nood”-projek is ’n nie winsgewende organisasie, wat in November 2015 gestig is om boere onder droogte en ander natuur rampe gebuk gegaan het, by te staan.
Volgens mnr. Tommie Klopper, lid van die Boere in Nood groep, is daar sedert die stigting meer as 6 500 boere gehelp.
Vir meer inligting oor die projek, kontak mnr. Tommie Kruger by 062 300 2308 of sluit aan by die Facebook groep, Boer in Nood.
Lees die volledige berig in die Hoëvelder.



