Local newsNews

Secunda se Piet wat spoorloos verdwyn het, is opgespoor

Lees Woensdag in Ridge Times hoe Piet en sy pêl, Ricky Louw (Richelieu-brandewyn), nou by dié inwoner se huis verban word.

Die soektog is verby – Piet is gevind. Ridge Times het dié “stoutgat-maatjie” van ’n Secunda-inwoner wat Sondagnag, 31 Augustus op ’n ongelukstoneel in Secunda se sentrale sakegebied “soek geraak het”, opgespoor.

 

’n Selfoonvideo van ’n man wat vir Piet by ’n motorwrak soek en ook drukkies aan die polisie wou uitdeel, het vandeesweek vir groot vermaak op sosiale media gesorg.

 

Die video is deur verskeie mense landwyd gedeel en almal se vraag was, “Waar is Piet.”

Lees Woensdag in Ridge Times hoe Piet en sy pêl, Ricky Louw (Richelieu-brandewyn), nou by dié inwoner se huis verban word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button