Local newsNews
Secunda VLU-tak se vroue leer hoe om roosbome te snoei
Elke lid van die Secunda VLU-tak het ’n klein spekboompie as geskenk gekry.
SECUNDA – Vroue van die Secunda VLU-tak het in Augustus bymekaar gekom en meer van plante geleer.
Me. Rolene Moll (tuinboukundige van Secunda Kwekery) het vroue toegespreek en vir hulle gewys hoe om roosbome te snoei.
Elke lid van die Secunda VLU-tak het ’n klein spekboompie as geskenk gekry.
Die tak se oudste lid, me. Rika Viviers het ’n roosboom as geskenk gekry.
Vir meer inligting, skakel me. Liezel Myburgh by 083 645 8620.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



