Die VLU-voorsitters van die onderskeie streke en die Hoëveldstreek se bestuur is (voor) me. Marietjie Kriel (adjunk-streekvoorsitter), me. Delene van Nieuwenhuisen (streek-sekretaris en tesourier) en me. Sophie Hugo (streekvoorsitter). Agter is me. Maryna Hartman (streek-skakelbeampte), me. Lynette Posthumus (voorsitter: Bethal VLU-tak), me. Hannie van Niekerk (voorsitter: Kinross VLU-tak), me. Marietjie Swart (voorsitter: Kaalspruit VLU-tak), me. Maretha Middel (voorsitter: Devon VLU-tak), me. Gerda Büter (voorsitter: Vaalrivier VLU-tak) en me. Tersia Botha (voorsitter: Grootvlei VLU-tak). Me. Launa Jansen van Vuuren (voorsitter: Secunda VLU-tak) was afwesig toe die foto geneem is.
SECUNDA – Die VLU Hoëveldstreek het op Woensdag, 20 November hul jaar afgesluit met ‘n Kersete en pretdag in Die Ark by die N.G. Goedehoop/Secunda-Oos-gemeente.
Vroue van verskeie VLU-takke in die Hoëveldstreek het dié geleentheid bygewoon.
Me. Hannie van Niekerk het vroue touwys gemaak met kolle-kuns (dot art) en me. Gerda Büter het vroue gewys hoe om papierkrale te maak. Die Secunda VLU-tak sal weer in Januarie ‘n vergadering hê.
Skakel me. Launa Jansen van Vuuren by 061 065 7417.
Die VLU-voorsitters van die onderskeie streke en die Hoëveldstreek se bestuur is (voor) me. Marietjie Kriel (adjunk-streekvoorsitter), me. Delene van Nieuwenhuisen (streek-sekretaris en tesourier) en me. Sophie Hugo (streekvoorsitter). Agter is me. Maryna Hartman (streek-skakelbeampte), me. Lynette Posthumus (voorsitter: Bethal VLU-tak), me. Hannie van Niekerk (voorsitter: Kinross VLU-tak), me. Marietjie Swart (voorsitter: Kaalspruit VLU-tak), me. Maretha Middel (voorsitter: Devon VLU-tak), me. Gerda Büter (voorsitter: Vaalrivier VLU-tak) en me. Tersia Botha (voorsitter: Grootvlei VLU-tak). Me. Launa Jansen van Vuuren (voorsitter: Secunda VLU-tak) was afwesig toe die foto geneem is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!