KYK: Malherbestraat in Bethal gesluit
Die stukkie pad is nie net gevaarlik omdat dit oorspoel nie, maar ook omdat die brug kan insak.
BETHAL – Aanhoudende reën die afgelope week het gesorg dat die brug by die ou-Nestléfabriek in Malherbestraat oorvloei.
Bethal se gemeenskapspolisiëringsforum het bevestig dat die pad nou gesluit is en motoriste moet ‘n ander roete gebruik.
Die stukkie pad is nie net gevaarlik omdat dit oorspoel nie, maar ook omdat die brug kan insak.
Vermy die pad en wees asseblief versigtig op die paaie.
https://www.facebook.com/echoridgenewspapers/videos/449657609061156/?__xts__[0]=68.ARAF0ffazBhFbH4RCdRzmbniaYw6TgLYem5QcrXNPfr4AXY69Y-7KXOk3edvdeyJysRSzaEDLOxrd0ikgp-8XseZ3d-hP3X_eyK0uiG37x22qX0hDDp1OdGvD6WGWEl8IDdHObA9F1XA0xlWzBBiHkdFb5YfOOZBTlXA7wyDC2QAgbYVwL3bnGxOJXiJds1WDKY0FilnLlOa-F9C07dDzTayQeKeq-hmWOD9gZ4ODTfk0WIcjGz-ke1Kq1NBfSu9oIUB02db0jqhD0cogpqd3-W1iuxZaedW-LXX2UVjlYE27VztCRw762WaE5WkYT70t9hc6AGqJ8OO&__tn__=-R





